• “Haai! Ek en Karel het sopas dit klaar gekyk! Wow! Dit is ongelooflike mooi foto’s! Jy het elke oomblik perfek vasgevang nes ons dit beleef het! Baie, baie dankie, Chenel!! Ons is 110% tevrede!” – Suzanne & Karel Fick

  • “Hallo! Ek wil net kom dankie sê vir al die Stunning foto’s!!! Ek het gister weer na ons fotos gekyk, jy is ‘n natural !!! Soveel talent!! Kan nie wag om nog te sien nie!!! Jy is ‘n awesome mens!!!” Bernadine & Ryno Nel

  • “Chenel! Thank you sooooooo much! You did an amazing job and we love our sneak peaks, we really can’t wait for the rest. I am so happy that we found you and enjoyed a wonderful journey with you, from engagement to wedding and hopefully many more. You are really a wonderful person and know how to make us feel comfortable and also have tons of fun while taking those pix. Jodee actually said that was one of most fun things at the wedding, our couple photos lol( despite all the goggas haha). Thank you for capturing our love so beautifully.” Melissa & Jodee Rosslind

  • “Sjoe!!!Baie dankie Chenel Kruger!!Jy het ‘n spesiale talent om alle emosie in al jou foto’s vas te vang!Ons is baie bevooreg om jou as ons fotograaf te he! heart emoticon” Michelle & JP White

  • Oh wow Chenel Kruger vir beter fotos kon ons nie gevra het nie.. dit is truly amazing en so mooi. Kan nie wag vir die res nie.. baie dankie vir die fotos..” Ami & Eric

  • “Chenel – all we can say is WOW!!!!! Our wedding photo’s are absolutely amazing!!!! Thank you so much Chenel!!!!! “ Kelly & Martin Louw

  • Baie baie dankie dat jy ons spesiale dag in so n fun manier gecapture het!! Dit was awesome fun en kan nie wag vir die foto’s!! Baie dankie xxx” Anke & Jacques Burger

  • Thank you so much for doing our wedding photos… We are so happy that we found you (Thank you facebook!!!). We don’t know how to thank you enough for the most superb service rendered.You guys deserve a frikken platinum, titanium award for what you do. We’ve seen the pics and comments you’ve posted and were so moved by your
    words, it literally brought me to tears. 
    (You + camera = Magic!!!!) We are so looking forward to using you again in the future for a
    soema-just-cause-we-can shoot. 
    Sending lots of love, laughter and Gods richest blessings your way” Janine & Lee Marshall

  • “Hi Chenel Kruger, ons weet nie hoe om vir jou dankie te sê vir ons mooi fotos nie! Geen fotograaf sou ons spesiale dag so mooi soos jy kon vasvang op kamera nie! Deur na die pragtige fotos te kyk herleef ons weer die wonderlikste dag ooit! Al die mooi dinge soos vriende, familie, liefde, geluk, vreugde en blydskap wys op ons fotos! Sal jou vir almal aanbeveel! Weereens, DUISEND DANKIES!!!” Elmarie & Jacques Blaauw