Nel Family// Maternity Session
October 12, 2015
Zanel het my genader om n paar fotos van haar en haar gesin te neem toe sy nog swanger was met Aniena. Die fotos is so bietjie laat op my blog maar dit was n besige tydjie die afgelope paar wekies vir my. Maar liewers laat as nooit, hier is Zanel, Barend en klein Barend – n wonderlike, gelukkige gesin wat diep in my hart gekruip het! Geniet die fotos xx
Tags:
Categories: Uncategorized