Nicole // Matriek Afskeid

October 12, 2015

Nicole is beeldskoon en haar rok was so besonders en mooi! Was so n voorreg om jou spesiale dag af te neem. Al was dit lekker koud en bewolk, het jy elke foto gerock! Geniet die fotos!








Write a Reply or Comment

Your email address will not be published. Required fields are marked *