Elmarie & Byron // Matriek Afskeid

October 12, 2015
untitled-12

Dit was so lekker om weer op n plaas af te neem. Perde wat om ons hardloop, hoenders wat die mense jaag en dan n baba koei wat so lekker saam gespeel het. Elmarie en Byron, julle het julle shoot gerock en was so lekker om jul af te neem. Elmarie se pragtige rok is gemaak deur Braam van CJA Haute Couture. Vind sy webblad hier – https://www.facebook.com/cja.hautecouture?fref=ts

 

Write a Reply or Comment

Your email address will not be published. Required fields are marked *